Wit Hyundai Grand i10
- Onwettig verbygesteek (sperstreep of blinde bult)
- Teen die verkeer in gery
- Ander
- By die RTMC gerapporteer
Wat het gebeur
Die bestuurder van die wit Hyundai Grand i10 het verbygesteek op die wit streep pad en was op traffic pad op die hoek van Florence Ribeiro Ave en Bronkhorst str in Nieuw Muckleneuk (Brooklyn) ..
Besonderhede
- Voertuig
- Hyundai Grand i10 · Sedan
- Kleur
- Wit
- Ligging
- Nieuw Mucklenneuk, Pretoria, Gauteng
- Florence Ribeiro Ave en Bronkhorst st
- Soort pad
- Straat in 'n dorp of stad
- Datum en tyd
- Suid-Afrikaanse tyd
- Gerapporteer by
- RTMC
Gerapporteer deur Gidideaf26 VarkspeurderGepubliseer op 05 Okt. 20264 keer bekyk
Deel hierdie voorval
Inskrywings is verslae deur gebruikers wat deur Padvark-moderators hersien word. As jy glo 'n inskrywing is onakkuraat, versoek dat dit verwyder word.