Rooi Toyota Starlet
- Roekelose of gevaarlike bestuur
Wat het gebeur
Die bestuurder het roekeloos bane gewissel van regs na links en ons gesin van die pad gedruk deur baie naby die bestuurder deur en regtes voorkant van ons motor tekom. Ek moet rem en links uitswaai om die ongeluk te vermy. Ek het toeter geblaas om haar te laat om te kyk aan haar linkerkant. Die bestuurder het steeds links bly wissel todat sy amper op die linker geel sperstreep gery het. Die bestuurder het nie eers weer gekyk of die voertuig wat sy af gedruk het darem veilig is nie.
Besonderhede
- Voertuig
- Toyota Starlet · Luikrug
- Kleur
- Rooi
- Ligging
- Garsfontein, Pretoria, Gauteng
- Hoek van Solomon Mahlangu en Boeing str
- Soort pad
- Straat in 'n dorp of stad
- Datum en tyd
- Suid-Afrikaanse tyd
Gerapporteer deur Petdino1 VarkspeurderGepubliseer op 16 Okt. 20264 keer bekyk
Deel hierdie voorval
Inskrywings is verslae deur gebruikers wat deur Padvark-moderators hersien word. As jy glo 'n inskrywing is onakkuraat, versoek dat dit verwyder word.