Kry die Padvark-app
Padvark werk soos 'n app op jou foon: geen app-winkel nie, niks om af te laai nie, en dit neem amper geen spasie op nie.
- Verkeer vir jou provinsie met een tik, vanaf jou tuisskerm.
- 'n Kennisgewing sodra jou verslag goedgekeur is.
- Weerwaarskuwings vir die provinsies wat jy kies.