Lag, jy is op Padvark
R60
19 in voorraad30 × 8 cm buffer-plakker, gedruk op UV-bedekte viniel sodat dit jare lank sy kleur behou. Plak dit op jou buffer of langs die onderste rand van jou agterruit. Die QR-kode neem enige nuuskierige persoon reguit na Padvark.co.za.
Kleure op jou skerm kan effens verskil van die gedrukte produk.