Moenie 'n padvark wees nie
R60
20 in voorraad30 × 8 cm bumper sticker, gedruk op UV-behandelde vinyl sodat dit jare lank sy kleur behou. Plak dit op jou buffer of langs die onderste rand van jou agterruit. Die QR-kode neem enige nuuskierige persoon reguit na Padvark.co.za.
Kleure op jou skerm kan effens verskil van die gedrukte produk.